DIE PARTYTJIE GAAN AANHOU!
Maak reg vir ’n onvergeetlike aand by Reedvalley!
Die gewilde RADIO KALAHARI ORKES kom kuier op 27 Desember 2026 by Reedvalley en hulle bring al die energie, ritme en lekker kuiermusiek saam!
Verwag ’n aand propvol musiek, saam sing en daardie eg Suid-Afrikaanse kuier-atmosfeer wat jou voete sommer vanself laat beweeg!
Kry jou vriende bymekaar, bring jou kuierlus en kom geniet die Desember-vakansie saam met ons!
Heerlike kos, goeie wyn en fantastiese musiek – alles op een plek!
Moenie hierdie een misloop nie
