Filter by Listing Categories

Geagte Kampeerders

geagte kampeerders 22 des 26 stadsaal punt in die wind

    Event Information

    GEAGTE MOSSELBAAI KAMPEERDERS 2026!

    Ons werk ons gatte af vir 11 maande… net om in Desember duisende rande te betaal om soos arm mense te gaan leef. 🤣
    Ons slaap op ’n pap matras, braai in die wind, was skottelgoed in ’n plastiekbak…en sê:.“Ag man, DÍT is vakansie!” 😂🔥🏕️
    As jy kom kamp die jaar in mosselbaai is GEAGTE KAMPEERDERS vir jou!

    Met Wynand van Vollenstee & Thiart Li

    Kaartjies beskikbaar by iTickets:
    https://itickets.co.za/events/486204 

     

    Event Date & Time

    Location

    Event Organiser

    Please note: For more information regarding this event, please contact the organiser of the event.

    Find us on Google Maps