
WOORD in WAARHEID DAMESTEE
Moenie hierdie besondere oggend mis nie! Kom geniet saam met ons 'n heerlike tyd van inspirasie, kuier en bederf. Almal is welkom! Kaartjies: • R200 per persoon • Tafel van 10 – R1 800 🌷 Ons benodig gasvrouens! Indien jy 'n gasvrou is, dek jy jou eie tafel en voorsien eetgoedjies vir jou 10 gaste […]
Starting from R200.00