WOORD in WAARHEID DAMESTEE
Moenie hierdie besondere oggend mis nie! Kom geniet saam met ons ‘n heerlike tyd van inspirasie, kuier en bederf.
Almal is welkom!
Kaartjies:
• R200 per persoon
• Tafel van 10 – R1 800
🌷 Ons benodig gasvrouens! Indien jy ‘n gasvrou is, dek jy jou eie tafel en voorsien eetgoedjies vir jou 10 gaste (jouself ingesluit).
Elke dame ontvang ‘n geskenksakkie.
Daar sal ook opwindende geskenktrekkings wees – onthou om jou kaartjie saam te bring!
Vir navrae, besprekings of om as gasvrou op te tree, kontak:
Johandi 081 766 8266
Merk solank die datum in jou dagboek: 31 Oktober 2026!
Ons sien uit daarna om hierdie spesiale oggend saam met jou te deel.
Kom blom saam met ons in Sy teenwoordigheid!
Natasha Music, Hope and Inspiration
Alta Blomerus
Elsabe Potgieter
Annamarie Rossouw
Ronelle J V Rensburg
