Amore Bekker Ten Spyte van Die Pyn
Stories wat jou siel sal raak en jou met nuwe hoop sal laat. Tenspyte van die pyn en verwoesting van trauma, is daar perfekte orde, altyd.
Kom geniet `n oggend saam met ons, met heerlike sop en sjerrie.
Kaartjies kan hier gekoop word: https://opentickets.co.za/event/01kt91vdb2e0a8hggecjptfv9j
Koste: R250.00 per persoon

