• Die Heilige Nag

    NG Church Hartenbos - Dutch Reformed Church Majubalaan 4, Hartenbos, Western Cape, South Africa

    Petronel Baard en haar getroue orkes, span kragte met die immer gewilde sanger, Mathys Roets vir 'n baie spesiale Kersvertoning. Eerste keer ooit! Al jou gunsteling Kers musiek en meer met viool, perkussie, kitare, tjello, klavier en harmonie. 'n Aand vol Kersfees stories en liefde, Kom kuier saam!